Topline Footwear - Factory Sale Direct to Public
We invite you to let your spirits soar and your tensions disappear as you unwind in our welcoming,
tranquil atmosphere. We offer five star facilities and service to match.

Oyster Bay Resort
Client Testimonials

Ek wil net graag terugvoering gee van die week wat ons in Desember daar gekamp het. Julle badkamers is altyd silwerskoon ten spyte dat die kampplek redelik vol was. Ek wil net dankie se want die badkamer geriewe maak of breek 'n kampplek. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan en sal dit met groot vrymoedigheid aanbeveel vir my vriende en familie. Die omgewing daar is ook vreeslik mooi. Hou so aan. Baie dankie dat julle dit so mooi skoon gehou het. Ek weet dis nie 'n maklike taak nie en dat julle hard moes werk om dit so te hou. Ons waardeer dit rerig baie.

Groete Sureta Cronje