Oyster Bay Resort is an ideal venue for year-end functions
Year End Functions
Resort | News
Oesterbaai Oord - Humansdorp, Oos-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord
“Oyster Bay Resort” lë aan een van Suid Afrika se mooiste kuslyne en is slegs vyf (5) minute se stap vanaf die strand. Oesterbaai is drie en twintig (23) km vanaf Humansdorp in die Oos Kaap geleë.Die pad van Humansdorp na Oesterbaai is ‘n grondpad. Besienswaardighede in die nabye omgewing is beslis die Baviaanskloof. Die Addo Olifant Nasionale Park,Tsitsikama Nasionale Park, Stormsrivier en Jeffreysbaai, is ook opwindende Besienswaardighede, as ‘n dag ekskursie.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.